6 Junie 2025

Genesis 42

Jakob stuur 10 van sy seuns vanaf KanaƤn na Egipte om kos te gaan koop want dit was orals hongersnood.
Josef ontvang toe sy broers alhoewel hulle hom nie erken nie.
Hy dring daarop aan dat hulle spioene is en laat hulle Simeon agteros om vir Benjamin te gaan haal wat nog by sy pa was.
Jakob weier egter om Benjamin Egipte te te laat gaan!

Here die broers het toe laag gebuig voor Josef soos hy as jong man gedroom het.
Dankie dat U woord vervul Word! Help ons om geduldig te bly!
U is die Waar maker van U Woord!

Archive

 2025