5 Junie 2025

Spreuke 5:1-23

Vreemde vroue in die vorm vanbuite-egtelike verhoudings, prostitusie en selfs pornografie word in die stuk aangespreek.
Die gevare van losbandigheid is die dood!
Terwyl die skrywer ons aanmoedig om eerder binne jou eie huwelik ten volle tevrede te wees.
"Drink van jou eie waterbron (put)... Die vrou van jou jeug..."

Here dankie dat U ons deur een huweliksmaat wil wys hoe intimiteit met U vir ewig gaan wees!

U is die perfekte Bruidegom!

Archive

 2025