3 Junie 2025

Genesis 41

Josef lê die Droom van Farao uit waarin die 7 vet koeie en vet are deur die maer koeie en maer are opgeëet word.

Die Here se uitleg vir die drome is dat Egipte 7 hongersnood jare gaan beleef, maar eers gaan daar 7 baie voorspoedige jare in die land wees.

Josef se raad aan Farao is toe dat kos op gespaar moet word tydens die goeie jare vir die slegte sewe jaar deur 'n belasting sisteem waarin alle Egiptiese boere 'n deel van hulle oes saam spaar.

Daarom stel Farao toe vir Josef aan om die plan te implimentering.
Hy word toe die onder-koning van Egipte met 'n vrou waarby hy 2 seuns gehad het.

Here dankie vir Goddelike herstel!
U is die Koning van konings!

Archive

 2025