1 Junie 2025

2 Korintiërs 12:14-21

Paulus het so begeerte om by sy "kinders" in Korinte te gaan kuier!
Hy verseker hulle weer dat nie hy of Titus vir hulle 'n finansiële oorlas sal wees nie, maar dat hulle net besorg is oor die mense van die gemeente.
Hy is besorg oor hardnekkige en onberouvolle sonde.

Here help ons om soos Paulus nie te skroom om onberouvolle sonde aan te spreek nie en dat ons deur U goedheid weer mense sal sien omdraai.
U is ons Goeie Vader!

Archive

 2025