29 Mei 2025

2 Korintiërs 12:1-13

Paulus was a in die hemel in opgeruk en het 'n Troonkamer ervaring met die Here gehad!
Tog het hy een of ander "doring" in sy vlees gehad wat Hom gepla het.
Hy was nederig al kon hy hom beroep op baie groot apostoliese dade.
Hy het egter nie eers vir die Korintiërs geld gevra nie, nee hy het hulle net bedien!

Nou besef hy dat in sy swakheid is die Here sterk deur hom!

Here ons is bewus van ons swakheid, wees asb sterk in en deur my!
U is die Koning van die Hemele!

Archive

 2025