24 Mei 2025

Spreuke 2:1-22

Rig jou hart, luister aandagtig, span jou in, soek na insig en wysheid.
Wysheid behoort jou denke te bepaal en sal jou dan weghou van slegte mense.

Loop die goeie pad nie die van ongeregtigheid nie!

“Maar die goddeloses sal uit die land uitgeroei word, en wie verraderlik optree, sal daaruit weggeruk word.”
‭‭Spreuke‬ ‭2‬:‭22‬ ‭

Here ons wil aan U wysheid vasklou!!

U is Insig en Kennis!
Ja U is die Absolute Waarheid!

Archive

 2025