23 Mei 2025

2 Korintiërs 11:1-15

Paulus verduidelik dat hy lief is vir die groep mense by wie hy gebly het vir 'n jaar en 'n half en hulle van die Here vertel het.
Hy beskryf dit as om hulle soos 'n bruid met Christus hulle Bruidegom te trou.
Nou verduidelik hy dat hy juis nie vergoeding van hulle aanvaar het nie omdat hy lief was vir hulle.

Here dankie dat ons mense so lief kan hê dat ons hulle met ons lewens kan bedien.

U is die Enigste Bron vir ons lewe.

Archive

 2025