22 Mei 2025

Genesis 37

Josef droom hoe sy broers en sy ouers voor hom kniel.
Toe hy dit met hulle deel het hulle kwaad geword vir Josef op wie hulle al reeds jaloers was.
Hy was van die 12 Jakob se geliefde seun.

Daarom vang hulle Josef geweldadig en verkoop hom aan Ismaeliete as 'n slaaf om in Egipte te gaan verkoop.
Potifar koop vir Josef.

Here als het so goed begin in die 17jarige Josef se lewe en tog kry hy soveel teenspoed?
Here ons lewens en ons toekoms is in U hande!
U is ons Vader!

Archive

 2025