19 Mei 2025

Genesis 36

Esau gaan woon in Edom wat vandag Jordanië genoem word.
Die rooierige klip-woestynland soos Petra (die ou stad gekap uit rooi klip) beskryf ook Edom en Esau se naam: Rooierig

Esau ten spyte van die oorgee van sy eersgebore reg aan Jakob, dra steeds die seën wat op Abraham en Isak gerus het.

Here U woord SA nie leeg na U terugkeer nie!
U is die Waar maker van U beloftes!

Archive

 2025