18 Mei 2025

Spreuke 1:1-19

Wysheid!
Salomo skryf dat ons almal wysheid nodig het om te leef en kennis en insig reg te gebruik, daarom moet ons wysheid soek.

Sonder wysheid word ons vasgevang deur ander se slinkse planne, soos 'n voël in 'n net.

Here ons is dankbaar dat ontsag vir U die begin is van wysheid!
Dis is waar kennis begin: by wyse vrees vir U!
U is die Alwyse!

Archive

 2025