17 Mei 2025

2 Korintiërs 9:1-15

Paulus moedig ons aan om vrygewig te wees want dit lei tot me se wat Jesus Christus vereer!

“So word julle in elke opsig verryk, om in alles vrygewig te wees, en dit loop deur ons bemiddeling uit op danksegging aan God.”
‭‭2 Korinthiërs‬ ‭9‬:‭11‬ ‭AFR20‬‬

As ekstra vir die voorreg om vir ander te gee sê Paulus ook dat ons geseënd sal wees as ons gee.

Here dankie vir die voorreg om te kan saai in U koninkryk in deur vir behoeftiges te gee.
U is o s Versorger!

Archive

 2025