16 Mei 2025

Genesis 35

Jakob trek met sy hele gesin na Betel waar die Here aan hom verskyn het vantevore.
Die Here belowe aan hom:
Die land Kanaän, wat toe nog aan baie ander volke behoort het en
“Verder het God vir hom gesê: “Ek is God, die Almagtige. Wees vrugbaar en vermeerder. 'n Nasie, 'n skare van nasies, sal van jou afstam; selfs konings sal uit jou liggaam voortkom.”
‭‭Genesis‬ ‭35‬:‭11‬ ‭

Ragel sterf en noem haar seun met haar laaste asem: Benoni
Maar Jakob hernoem hom  Benjamin, seun van my regterhand.

Isak sterf op 180 jarige ouderdom

Here U seën laat ons lewe in vrede!
U is die Een wat aan Jakob verskyn het en opgevaar het!

Archive

 2025