15 Mei 2025

Psalm 150

“Alles wat asem het, moet die Here loof! Halleluja!”
‭‭Psalms‬ ‭150‬:‭6‬ ‭

Met elke instrument loof Hom.
Hy is die Skepper en die hele skepping prys Sy naam.
Sluit by die uitspansel aan met lof!

Here ons bly konstant kies om U te loof!
U is die Lofwaardige Skepper!

Archive

 2025