9 Mei 2025

Psalm 148

Prys die Here!!
Laat alles die Here prys!
Die hele skepping loof die Here!
Mense, engele, diere en die natuur kan nie anders as om die lof van die Here te besing nie.

Here Ons wil U loof en prys vir wie U is!
Die God van Israel en van die hele skepping!

Archive

 2025