8 Mei 2025

Paulus begin gesels oor heiligmaking!
Hy moedig die Korintiërs aan om rein te leef.
Dan stel hy die voorbeeld deur met hulle vrede te maak.
Die gemeente was kwaad vir hom maar hulle is nou versoen.
Bonop is Titus 'n goeie buffer tussen die twee partye gewees.

Here dankie vir vredemakers wat ons help met mense versoen vir wie ons lief is maar konflik het ontstaan.
Here ek bid vir elkeen van ons 'n Titus toe om te help vrede maak.
U is ons Versoening!

Archive

 2025