12 Mei 2025

Psalm 149

Kom ons loof die Here!
Hy gee oorwinning!!

Kom ons loof Hom saam met ander in die kerk en alleen in ons beddens!
Dus vroeg en laat, die hele dag!
Kom ons prys Hom met nuwe liedere en die welbekende melodieë!
Kom ons besing Sy lof as dit goed gaan maar ook in slegte tye!
Loof Hom met sing, dans en allerhande instrumente!!

Here dit is ons vreugde om U te kan besing!
U is ons Maker!!

Archive

 2025