10 Mei 2025

Genesis 33

Esau ontmoet Jakob met vriendelike entoesiasme en verwelkom sy broer deur sy oorweldigende geskenk te ontvang.

Jakob gaan woon egter nie by Esau nie maar gaan woon in 'n ander streek.

Here dankie dat U vir ons ek maak.
U is ons Bron!

Archive

 2025