6 Mei 2025

Psalm 147

Kom loof die Here saam met my!
Hy is groot en goed.

Moenie op soldate en wapens vertrou, of op jou geld en hulpbronne nie: vertrou ol die Here!
Roep Hom aan en soek Hom in gebed en aanbidding!

“Ons Heer is groot en geweldig sterk; aan sy insig is daar geen grens nie.”
‭‭Psalms‬ ‭147‬:‭5‬ ‭AFR20‬‬

Here ons kies om U ons fokus van aanbidding te maak!
Ons smeek U om hulp.
U is Groot en Goed!

Archive

 2025