3 Mei 2025

Psalm 146

Vertrou die Here en loof Hom!
Moenie op mense jou vertroue plaas nie maar glo die Here wat alles geskape het en jou in stand hou.

Here:
“Ek wil die Here loof solank ek leef; ek wil my God besing solank ek bestaan.”
‭‭Psalms‬ ‭146‬:‭2‬ ‭AFR20‬‬
U is die Ewige God met genade vir ons!

Archive

 2025