25 April 2025

Genesis 28

Jakob word deur sy pa en ma weggestuur na sy oom Laban toe om daar vir hom 'n vrou te vat.

Esau neem 'n derde vrou, die dogter van Ismael.

Jakob ontmoet toe die Here by Betel.
Daar sien hy in 'n droom 'n geopende hemel en vra die Here se seën nadat hy daar 'n altaar oprig.
Betel sou altyd 'n plek van 'n oop geestelike dimensie wees in die Bybel.

Here dankie dat U ons wil seën al hardloop ons weg.
U is die Droom-gewer!

Archive

 2025