24 April 2025

Psalm 143

Dawid vra vir die Here se leiding in sy lewenspad!
Die Heilige Gees lei my en jou elke dag.
Hy help ons ook in ons situasies van angs.

Here
“Laat my elke môre u liefde ondervind, want in U stel ek my vertroue. Wys my die pad wat ek moet loop, want my hoop is op U gevestig.”
‭‭PSALMS‬ ‭143‬:‭8‬ ‭

U is my Leidsman!

Archive

 2025