4 Mei 2024

Klaagliedere 5

Jeremia beskryf die laagtepunt van Israel as volk se bestaan.
Hulle is bannelinge en vlugtelinge wat so verag word deur die volke om hulle, dat hulle die slawe se slawe word.
Hulle is honger en kry swaar en pleit by die Here om genade.

Here, as ons plat is tel U ons weer op!!

“U hou nooit op om te regeer nie, Here. U sit op u koningstroon en U regeer van een geslag tot die ander.”
‭‭Klaagliedere‬ ‭5‬:‭19‬ ‭DB

Archive

 2024