3 Mei 2024

Rigters 5

Debora en Barak sing ñ oorwinningslied na hulle stryd met Jael en Sisera.
Hulle loof die stamme wat kom veg het, en bestraf die Israeliete wat nie gekom het van hulle huise nie.
Hulle loof ook vir Jael wat Sisera met ñ tentpen deur sy slaap gedood het.
Israel dien weer die Here, en is vir 40 jaar weer rustig.

Here, dankie vir oorwinnings wat vrede bring.
U is ons Vredevors

Archive

 2024