2 Mei 2024

2 Samuel 10

Die Ammoniete beledig koning Dawid se afgevaardiges deur helfte van hulle baarde te skeer en hulle klere halfpad af te sny en hulle so terug te stuur Israel toe.
Dit ontlok toe die woede van Dawid wat dus vir Joab sy leerowerste stuur om die Ammoniete aan te val.
Hulle kry hulp by die Arameërs en sodoende kon Dawid hulle weermag ook oorwin en onderdanig stel.

Here, dankie dat U ons vooruit gaan in elke moeilike stryd. U laat dit ten goede meewerk.
U is ñ Jaloerse God!

Archive

 2024